Sasha

Read More…

Rika

Read More…

De Wet

Read More…

Paballo


This shoot with Paballo was the first of its kind that I did in Pretoria’s city centre. Museum Park with it’s rough white painted brick walls and deep reds provide the perfect location for story-telling portraits… I look forward to definitely do more shoots with the formally clad in this setting so that I can play around with the stark contrasts it provides.

Read More…

Van Vuuren Photobooth

Read More…

Ingrid & Patience

Read More…

Die See


Die buitengewoon koue water van die see is vir my soos die mooi van ‘n dorre woestyn, op ‘n vreemde manier vind beide die versteekte roete na die geheime kamers van my binneste en gaan skuil daar soos pryslose subjektiewe skatte net om keer op keer weer deur myself herontdek te word…

The Philosopher

Detached. In a splitsecond.
Set apart in the parallel confines of objectivity.
Left to summarize perceptions for others to skip the refiner’s fire
and drink in the sweet conclusions of understanding.

Om op Water te Loop


Ek sit hier in my rooi tent.
Die wind waai die wande soos ‘n skip se seile.
Ek hoor selfs die see, maar die grond is hard en stil.
Dis ‘n mooi geluid wanneer die reendruppels teen die seile spat.
Eers stadig en alleen, dan vermeerder hulle vinnig en dit klink of hulle vinniger en vinniger af aarde toe jaag.
My gedagtes dwaal…
Om op branders te ry is pragtig.
Ek het vanoggend van die klip tot vlak ‘n mooi brander bemeester.
Die see sal my altyd bemeester, maar ek dink ek mag maar nederig se hy het vir my hierdie een brander geskenk vandag.
Soos ‘n beeldhouer die klei sorgvuldig met sy vingers en hande vorm, so gly ek oor die branders (die reen klink nou soos ‘bubblewrap’ op die seile. ‘n Storm.)
My bord sny deur die golwe, oor die duine.
Met my voete, my tone, my bene en my hele lyf betree ek die bree oppervlakte van die bord.
Vorentoe om daai dimpels plat te trap as die golf se stylte afneem. Agtertoe soos die bult toeneem en my bord die gladde wand van die water oplek.
Dan weer versigtig, impulsief vorentoe. Vorentoe. Agtertoe.
Dis om van te droom en van te peins, in die dag en in die nag.

Blue Iron Horse


I don’t know where I am…
I know where I have started from and I’m sure of my destination, but as far as right here and right now, to me it is unknown. Read More…

Previous Posts Next Posts